Elektries en toerusting

Alle toerusting soos sitplekke, deure en stuur kontroles, asook die elektriese komponente van die voertuig word getoets.

Onderstel en wiele

Die onderstel van die voertuig word getoets vir veiligheid, saam met die die wiele en alles wat daaraan geheg is.

Enjin en uitlaastelsel

Verskillende punte word getoets van die voertuig se enjin tot die uitlaatstelsel om seker te maak dat alles reg en veilig is.

Identifikasie en dimensie

Dimensies van die voertuig word gemeet om te verseker dat dit aan die vereistes voldoen en die voertuig se identifikasie moet ook bevestig word.

Ontdek verskillende toetse

Ons bied twee verskillende toetse aan.

12 Punt Toets

Perfek vir gemoedsrus

'n 12 Punt toets is perfek wanneer U oorweeg om 'n nuwe voertuig te koop en verseker wil weet hoeveel werk gedoen moet word om die voertuig op die pad te kry.

Hierdie toets is ook om U gemoedsrus te gee dat U voertuig betroubaar is voordat U op vakansie gaan.

dashboard
Padvaardigheids Toets

Toets om voertuig se padvaardigheid te bevestig

Hierdie toets is verpligtend wanneer 'n voertuig van uienaar wissel.

Swaarvoertuie is ook verpligtend om hierdie toets te slaag op 'n jaarlikse basis voordat sy lisensie uitgeruik mag word.

Wat ons kliente se

Terugvoer wat ons van ons kliente af ontvang het

"Very professional and everything on site and at hand to test your vehicle"
image
Johan Badenhorst

Ons span

Ontmoet ons span

Pieter Hartzer

Voertuig Inspekteur

Jan Esterhuizen

Voertuig Inspekteur

Elize Esterhuizen

Voertuig Inspekteur

Estellen Kruger

Enatus Klerk

Ons almal werk baie hard om seker te maak dat ons kliente die beste diens moontlik ontvang en ook dat U voertuig veilig en padvaardig is

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir enige navrae

Kraankuil VTS
3 Grace Way
Kraankuil, 8750
T: (053) 203 8153
T: 084 262 8898
T: 083 298 1230

Geleƫ op die kruising van R387 Orania na Strydenburg, en R388 Hopetown na De Aar.

© 2017 Kraankuil VTS